Noudat die News deur middel van Afrikaans.com jou geleer het hoe om ’n redenaarstoespraak te skryf, wenke gegee het hoe om die toespraak te leer en voor te dra, en ook die slaggate uitgewys het ...
Verlede week het die News tesame met Afrikaans.com jou gewys hoe om 'n toespraak te skryf. Dié week behandel ons die verskillende ouderdomsgroepe en die uitdagings wat daar vir elkeen is. Ons gee jou ...